mirror of
https://github.com/webmin/webmin.git
synced 2026-02-03 14:13:29 +00:00
199 lines
6.5 KiB
Plaintext
199 lines
6.5 KiB
Plaintext
main_homepage=Tuisblad
|
|
main_feedback=Terugvoering..
|
|
main_switch=Skakel na gebruiker..
|
|
main_logout=Teken af
|
|
main_version=Weergawe $1 op $2 ($3)
|
|
main_title=Webmin $1 op $2 ($3)
|
|
main_title2=Webmin
|
|
main_none=U het nie toegang tot enige Webmin modules nie.
|
|
main_skill=Ervarenheid
|
|
main_return=Terug na $1
|
|
|
|
category_servers=Bedieners
|
|
category_hardware=Hardeware
|
|
category_system=Stelsel
|
|
category_webmin=Webmin
|
|
category_net=Netwerk
|
|
category_syslet=Syslets
|
|
category_cluster=Groepe
|
|
category_info=Inligting
|
|
|
|
header_webmin=Webmin Indeks
|
|
header_module=Module Indeks
|
|
header_help=Hulp..
|
|
header_config=Module Konfigurasie
|
|
header_servers=Webmin Bedieners
|
|
|
|
index=indeks
|
|
yes=Ja
|
|
no=Nee
|
|
save=Stoor
|
|
create=Skep
|
|
delete=Vee uit
|
|
find=Vind
|
|
error=fout
|
|
efilewrite=Skrywe onsuksesvol na $1 : $2
|
|
default=Verstek
|
|
modify=Verander
|
|
reset=Herset
|
|
ok=Reg
|
|
cancel=Kanselleer
|
|
helpsearch=Soek dokumente..
|
|
switch_remote_euser=Die Unixgebruiker $1 bestaan nie.
|
|
programname=Webmin
|
|
|
|
chooser_title1=Kies lêer..
|
|
chooser_title2=Kies gids (directory)..
|
|
chooser_dir=Gids vir $1
|
|
chooser_ok=Reg
|
|
|
|
users_title1=Kies Gebruikers..
|
|
users_title2=Kies Gebruiker..
|
|
users_sel=Gekose gebruikers
|
|
users_all=Alle Gebruikers
|
|
users_ok=Reg
|
|
users_cancel=Kanselleer
|
|
users_clear=Clear
|
|
|
|
groups_title1=Kies Groepe..
|
|
groups_title2=Kies Groep..
|
|
groups_all=Alle Groepe
|
|
groups_sel=Gekose Groepe
|
|
groups_ok=Reg
|
|
groups_cancel=Kanselleer
|
|
groups_clear=Clear
|
|
|
|
config_ecannot=U het nie die outoriteit om die module te verstel nie
|
|
config_title=Verstellings
|
|
config_dir=Vir module $1
|
|
config_header=Verstelbare opsies vir $1
|
|
config_none=Geen
|
|
config_eaccess=U het nie toegang tot hierdie module nie
|
|
config_err=Stoor van verstellings het gefaal
|
|
|
|
help_err=Kan nie hulp vertoon nie
|
|
help_epath=Ontbrekende of ongeldige hulpgids
|
|
help_eheader=Ontbrekende <header> gedeelte
|
|
help_eif=$1 het gefaal : $2
|
|
help_eexec=$1 het gefaal : $2
|
|
|
|
referer_title=Sekuriteitswaarskuwing
|
|
referer_warn=<b>Warning!</b> Webmin het bevind dat die program $2 vanaf die URL $1 geroep is, wat buite die Webminbediener is. Dit kan 'n aanduiding wees dat 'n poging aangewend is om u bediener te flous om 'n skadelike opdrag uit te voer.
|
|
referer_warn_unknown=<b>Waarskuwing!</b> Webmin het bevind Webmin dat die program $1 vanaf 'n onbekende URL geroep is, wat buite die Webminbediener is. Dit kan 'n aanduiding wees dat 'n poging aangewend word om u bediener te flous om 'n skadelike opdrag uit te voer.
|
|
|
|
session_header=Webmin aanteken
|
|
session_mesg=U moet a gebruikersnaam en wagwoord invul om aan te teken by die Webminbediener op $1.
|
|
session_mesg2=U moet 'n gebruikersnaam en wagwoord invul om aan te teken.
|
|
session_user=Gebruikersnaam
|
|
session_pass=Geheime kode
|
|
session_login=Teken aan
|
|
session_clear=Clear
|
|
session_failed=Aantekening het gefaal. Probeer asseblief weer.
|
|
session_logout=Aftekening suksesvol. Gebruik asb die onderstaande vorm om weer aan te teken.
|
|
session_timed_out=Die sessie word outomaties afgeteken na $1 minute van geen aktiwiteit.
|
|
session_save=Stoor aantekeninligting permanent?
|
|
|
|
acl_root=Root-gids vir lêerselekteerder
|
|
acl_home=Gebruiker se tuisgids (home directory)
|
|
acl_uedit=Gebruikers sigbaar in gebruikerslys
|
|
acl_uedit_all=Alle gebruikers
|
|
acl_uedit_none=Geen gebruikers
|
|
acl_uedit_only=Slegs gebruikers
|
|
acl_uedit_except=Alle gebruikers behalwe
|
|
acl_uedit_uid=Gebruikers met UIDs in die reeks
|
|
acl_uedit_group=Gebruiker in groep
|
|
acl_gedit=Groepe sigbaar in groeplys
|
|
acl_gedit_all=Alle groepe
|
|
acl_gedit_none=Geen groepe
|
|
acl_gedit_only=Slegs groepe
|
|
acl_gedit_except=Alle groepe behalwe
|
|
acl_gedit_gid=Groepe met GIDs in die reeks
|
|
acl_feedback=Kan terugvoeringepos stuur?
|
|
acl_feedback2=Ja
|
|
acl_feedback1=Ja, maar nie met konfigurasielêers nie
|
|
acl_feedback0=Nee
|
|
acl_rpc=Kan RPC-oproepe aanvaar?
|
|
acl_rpc2=Slegs vir <tt>root</tt> of <tt>admin</tt>
|
|
acl_rpc1=Ja
|
|
acl_rpc0=Nee
|
|
|
|
month_1=January
|
|
month_2=Februarie
|
|
month_3=Maart
|
|
month_4=April
|
|
month_5=Mei
|
|
month_6=Junie
|
|
month_7=Julie
|
|
month_8=Augustus
|
|
month_9=September
|
|
month_10=Oktober
|
|
month_11=November
|
|
month_12=Desember
|
|
|
|
day_0=Sondag
|
|
day_1=Maandag
|
|
day_2=Dinsdag
|
|
day_3=Woensdag
|
|
day_4=Donderdag
|
|
day_5=Vrydag
|
|
day_6=Saterdag
|
|
|
|
smonth_1=Jan
|
|
smonth_2=Feb
|
|
smonth_3=Mar
|
|
smonth_4=Apr
|
|
smonth_5=Mei
|
|
smonth_6=Jun
|
|
smonth_7=Jul
|
|
smonth_8=Aug
|
|
smonth_9=Sep
|
|
smonth_10=Okt
|
|
smonth_11=Nov
|
|
smonth_12=Des
|
|
|
|
sday_0=So
|
|
sday_1=Mo
|
|
sday_2=Di
|
|
sday_3=Wo
|
|
sday_4=Do
|
|
sday_5=Vr
|
|
sday_6=Sa
|
|
|
|
emodule=Toegang geweier: Gebruiker $1 het nie toestemming om module $2 te gebruik nie.
|
|
|
|
skill_high=Ekspert
|
|
skill_medium=Intermediêr
|
|
skill_low=Beginner
|
|
|
|
feedback_title=Webmin Terugvoering
|
|
feedback_desc=Hierdie vorm laat u toe om foute aan te meld of voorstelle aan die Webminontwikkellaars te stuur. Wanneer u die Stuurknoppie kliek sal die inligting wat u ingevul het aan $1 ge-epos word.
|
|
feedback_desc2=Hierdie terugvoering sal aan die onwikkellaar van Usermin gestuur word en nie aan u stelseladministrateur, ISP of gaheerbediener nie. Stuur asseblief u terugvoering in Engels, self al vertoon Webmin tans in 'n ander taal.
|
|
feedback_header=Terugvoeringsbesonderhede
|
|
feedback_name=U naam
|
|
feedback_email=U eposadres
|
|
feedback_module=Met betrekking tot module
|
|
feedback_all=Alle modules
|
|
feedback_text=Beskrywing, probleem of voorstel
|
|
feedback_os=Sluit beheerstelselbesonderhede in by epos?
|
|
feedback_osdesc=As die opsie gekies is, sal die outomatiese terugvoering u beheerstelsel se naam en weergawe insluit.
|
|
feedback_config=Sluit modulekonfigurasie in?
|
|
feedback_configdesc=As hierdie opsie gekies is, sal die epos die konfigurasie van die verwante module en die inhoud van die konfigurasielêers van die module insluit. Bv, as die terugvoering ivm die <i>Gebruiker en Groepe</i> module was, sal u <tt>/etc/passwd</tt> en <tt>/etc/shadow</tt> lêers gestuur word.
|
|
feedback_attach=Addisionele lêers om by te voeg
|
|
feedback_send=Stuur Terugvoering
|
|
feedback_mailserver=Stuur via SMTP bediener
|
|
feedback_mailserver_def=Plaaslike sendmail program
|
|
feedback_err=Die terugvoeringsboodskap het gefaal
|
|
feedback_emodule=U het aangedui dat die modulekonfigurasie by die boodskap ingesluit moet word, maar u het nie 'n module gekies nie.
|
|
feedback_emodule2=Die gekose module bestaan nie
|
|
feedback_econfig=U het nie volle toegang tot die module nie
|
|
feedback_via=Stuur terugvoering aan $1 via SMTP bediener $2
|
|
feedback_prog=Terugvoering is gestuur aan $1 mbv sendmail program $2
|
|
feedback_esend=Die terugvoering via die sendmail program of plaaslike SMTP bediener het gefaal
|
|
feedback_to=Stuur terugvoering aan adres
|
|
feedback_enoto=Geen adresse was aangedui die terugvoering aan te stuur nie
|
|
feedback_ecannot=U is nie toegelaat om terugvoering te stuur nie
|
|
feedback_ecannot2=U is nie toegelaat om terugvoering te stuur wat konfigurasielêers bevat nie
|
|
|
|
progress_nosize=Laai $1 af..
|
|
progress_done=.. Aflaai voltooi.
|